\

Toerbroer Prod New01
Toerbroer Prod New03
Toerbroer Prod New02

Kom Hou Vakansie!

17 Toere
19 Toere
Image 6

Come travel with us

Meer oor ons

Om te reis is om jouself te vind; dit is die Toerbroers Motto!

Min mense leef ooit werklik hul drome en passie uit, maar Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, ook bekend as Toerbroers, het ná jare se harde werk en toewyding uiteindelik die punt bereik waar hulle elke oomblik van die dag besig is met wat hulle werklik gelukkig maak.

Toerbroers bied bykans 100 toere per jaar aan na plaaslike en internasionale bestemmings waar avonturiers en natuurliefhebbers saam met hulle eksotiese eilande, boskampe en bestemmings kan besoek waar hulle leeus, olifante, buffels, renosters, bokke en nog baie meer vir hulself sal kan sien..

Toerbroers is al lank in die sang- en modebedryf en het al wyd gereis. Maar vandag is hulle permanent betrokke by toerisme en natuurbewaring en veral die bewaring en beskerming van bedreigde spesies.
Tbflight

ToerBroers-vlugoorsig

Toerbroers Flight se reise is geskik vir alleenreisigers, paartjies, vriende, eerstekeerreisigers of gesoute reisigers.
Thailand, Bali, Zanzibar, Egipte, Israel, Afrika, Parys, Spanje, Mauritius, Maldive – NOEM DIT – jy kan die wêreld in groepformaat of met jou eie pakket sien.

kontak info@toerbroers.co.za vir meer inligting.
IMG 8080

ToerBroers Finansies Oorsig

’n Lening om vir jou vakansie te betaal is die perfekte manier om jouself te bederf met ’n eenmalige avontuur. Terwyl 'n vakansie jou die geleentheid bied om jou batterye te herlaai en tyd saam met geliefdes deur te bring, kan dit ook baie duur wees, en nie almal het altyd die geld om vir hierdie droomvakansie te betaal nie.

Die grootste uitgawe van enige vakansie is gewoonlik die vliegtuigkaartjie en hoe gouer jy dit bespreek, hoe beter. Almal het natuurlik nie genoeg finansies om daardie geld dadelik beskikbaar te stel nie en dit is waar Toerbroers Finance inkom. Ons stel finansiering beskikbaar vir klein en groot groeppakkette sowel as vir individuele toere.

Doen aansoek vir 'n vakansielening en begin intussen jou volgende avontuur afbetaal met bekostigbare maandelikse paaiemente. Nou kan jy ook die wêreld sien!
Untitled 1

TOERBROERS FINANCE (PTY) LTD is a registered credit provider with the registration number: NCRCP17878

toerbroers Interaktief

IMG 9480 1
IMG 254080234
IMG 9487
IMG 9905
Ons winkel

Toerbroers Aanlyn Winkel

Ons is ook baie trots op ons aanlyn winkel waar jy wonderlike produkte, eie aan Toerbroers, kan koop. Dit sluit ons heerlike Boskokies, veldskoene, klere, maskers, pette en vele meer in.

Vir meer inligting kontak: koop@toerbroers.co.za
Youtube-kanaal

Kyk na ons beste video's

Toerbroers
in Kenia

Die grootste nag
mark in Thailand

Toerbroers
sing ook

Toerbroers Finansies
Jou Vakansie

Toerbroers Oppi-trein
Kruger Nasionale Park

Toerbroers Oppi-
Vliegtuig Hoedspruit

Toerbroers
Mauritius Toer

Toerbroers
3 Lande Toer

Toerbroers
Blyde Panorama

Toerbroers
Cheetah Naweek 2024

Toerbroers
2 Gorilla Lande

Kontak Ons

Los 'n boodskap

    Om te reis is om jouself te vind;
    dit is die Toerbroers-Motto!

    So kom in kontak met ons en begin jou reis.

    Ander projekte

    Waarby is ons betrokke?

    Toerbroers is die oorhoofse agentskap maar daar is ook Toerbroers Jag en Visvang wat op visvang- en jagpakkette fokus. Die mans sit nie vir ’n oomblik stil nie en is ook eienaars van die Toerbroersdagkliniek in Marlothpark.
    Logo Kwv 001
    Logo Bean 001
    Logo Flight 001
    Logo Clinic 001
    Logo Winkel 001
    Facebook groep

    Nog nie 'n lid nie?

    As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
    Image App2

    © Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

    afAfrikaans