\

2-lande-afrika

2 Lande Afrika 2024

BOTSWANA ZIMBABWE

4 dae, 3 nagte

ALLES INGESLUIT:

alle vlugte • alle vervoer (mokoro-kano, bootritte en voertuie) • alle verblyf • alle etes • alle wildritte • Toerbroersgids •

R24 900 per persoon wat deel

Was dit nog altyd jou droom om op ‘n regte Botswana-safari te gaan? Kom ontdek die Okavango Delta saam met ons op wildritte, bootritte en te voet!

Deposito van R3500 nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek

Slegs 10 kamers per datum beskikbaar

Datums

17-20 Junie 2024

6-9 Oktober 2024

Ingesluit in die pakkie

Retourvlugte van Johannesburg na Kasane-lughawe in Botswana

Vervoer

3 nagte verblyf by Elephant Valley Lodge in luukse tente

Alle etes (ontbyt, middagete en aandete)

Wildritte in Chobe

Bootreise in Chobe en die Okavango.

Dagbesoek aan Victoria Valle (ingang nie ingesluit nie)

Parkeergelde

Toer broers gidse

Uitgesluit

Reisversekering (ons help)

Drankies

Wenke vir gidse en bestuurders

Vir meer inligting, kontak sya@toerbroers.co.za

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans