2025 Skotland Gholftoer met Jo Black
⛳🏴2025 Skotland Gholftoer met Jo Black⛳🏴
8 dae, 7 nagte
Vlugte, verblyf, 5 rondtes op 3 bane
R59 550 pp wat deel
Hierdie is een van daai ‘bucketlist’ toere! Kom kuier saam met Toerbroers en Jo Black in die land wat oorsprong aan gholf gegee het – Skotland! Net dalk kry jy ook die kans om selfs by St Andrews te speel!
👉🏻 Finansieringsopsies, asook langtermyn finansiële korting en belastings voordele vir maatskappye en individue ook beskikbaar. Toerbroers Finance is ‘n geregistreerde NKB diensverskaffer.
Datum:
13 – 22 September 2025
🌟Koste per persoon wat deel: R59 550
🌟Koste per enkelpersoon: R69550
Slegs R5000 deposito per persoon on jou plek te verseker!
Pakket sluit in:
⛳Vlugte na Edinburg vanaf Johannesburg
⛳Lughawe Shuttles
⛳7 nagte verblyf met ontbyt by Carnoustie Golf Hotel and Spa
⛳5 Gholfbane met 18 putjies
⛳Jo Black as gasheer
⛳Toerbroers gids
⛳Raffle kaartjie vir St Andrews opsioneel teen ekstra koste van R5000)
Uitgesluit:
⛳UK Visas (ons staan by)
⛳Reisversekering (ons staan by)
⛳Etes en drankies nie genoem
⛳Ekstra aktiwiteite
Kontak vir sya@toerbroers.co.za om jou plek te verseke

Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy