2026 Toerbroers Valentyns Portuguese Eilande

TOERBROERS VALENTYNS CRUISE PORTUGUESE EILANDE 2026

 4 dae 3 nagte

 

Kostes per kajuit p/p wat deel:

🛳️ Balkonkajuit:                          R10 500.00 pp wat deel

R16 720.00 per enkelpersoon

🛳️ Ocean View kajuit:             R8 850.00 pp wat deel

R13 800.00 per enkelpersoon

🛳️ Binnekajuit:                            R8 350.00 pp wat deel

R12 720.00 per enkelpersoon

 

Kom kuier hierdie Valentynsnaweek op die MSC Opera Boot van Durban na die Portuguese Eilande (Mosambiek) en terug. Nou het jy geen verskoning dat jy nie tyd gehad het om te spaar nie

– DIS NIE ‘N TOER NIE, NET Ń LEKKER SEE VAKANSIE MET BAIE KOS, JOU EIE TYD EN JOU EIE DING –

 

🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸

 

📅 Datums:

13 – 16 Februarie 2026

 

Die toer sluit die volgende in:

 

  • 3 Nagte Akkommodasie op die MSC Opera van Durban na die Portuguese Eilande
  • Alle Etes aan boord
  • Aan boord vermaak
  • Versekering
  • Hawe Fooie
  • Diensfooie
  • Toerbroers Gids

 

Uitgesluit:

  • Drankies (kan pakkette vooraf koop – moet 3 weke voor die tyd finaliseer)
  • Peuselhappies
  • Wifi (moet 3 weke voor die tyd finaliseer)
  • Vlugte en Vervoer na Durban
  • Ekstra Aktiwiteite

 

💳 Deposito R2000 per persoon met Bespreking.

  • 50% van die totale bedrag moet 95 dae voor vertrek betaal word.
  • Die oorblywende bedrag moet 80 dae voor vertrek betaal word.

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies

 

 

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

34 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans