3 Lande Afrika
3 Lande Afrika Oorsig
Hou jy van die woud, natuur en avontuur? Kom toer saam met ons deur van Suider-Afrika se juwele wat Victoriavallei, die Okavango Delta, Etosha en Windhoek insluit. Die hoogtepunte van die toer is soos volg; die Namib-Naukluft Nasionale Park met die wêreld se hoogste sandduine, die Spitskoppe, leer die Boesmans beter ken, verken die wêreld se grootste binnelandse delta, die Okavango, vanaf ‘n mokoro-boot, verwonder jou aan die natuur van Chobe Nasionale Park en sluit af met een van die wonders van die wêreld, Victoria Valle.
Datum
15-29 Februarie 2024
Ingesluit:
Retourvlugte van Johannesburg na Victoria Valle, Windhoek na Johannesburg
13 nagte verblyf in hotelle en luukse tente
13 ontbyte, 1 middagete en 10 aandetes
Vervoer en safari voertuig vir wildritte
5km stap na Dooievlei
Toer Broers Gids
Plaaslike toerleier, gids en sjef
Parkfooie en wildritte
Alle pad en tolgeld
Nie ingesluit
Sekere etes
Drankies en versnaperinge
Reisversekering (ons kan help)
Wenke
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy