\

Aerotel

Toer Broers Oppi Vliegtuig Naweek

 

Hierdie is ons splinternuwe toer waaroor ons ongelooflik opgewonde is! Baie van julle wou al in die vliegtuighotel slaap en nou kan julle! Geniet 1 nag op die vliegtuig en 1 nag by ‘n lodge in Hoedspruit met wildritte, etes en ‘n lekker spitbraai ingesluit.

 

Ingesluit:

✈️1 x nag op Aerotel met aandete en ontbyt

✈️1 x nag Ya Mati met braai en ontbyt

✈️1 x wildrit met jagluiperd-waarneming

✈️Besoek Mango-stalletjie

 

Uitgesluit:

✈️Opsies vir vervoer vanaf Pretoria of selfry
✈️ Middagete
✈️Drank
✈️Happies
✈️ Ekstra aktiwiteite

 

Stuur gerus na sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans