\

Alaska

Alaska Oorsig

Hierdie is nog een van die bucket list-toere en ons wil hê jy moet saamkom! Kom vaar saam met ons na Alaska om een van die wêreld se grootste en mooiste gletsers te sien, die prag van die walvisse en orka’s te sien en as ons baie gelukkig is, sal ons selfs die ‘noordelike ligte’ kan sien! Ons eet lekker, kuier en sien van die mooiste dele van die wêreld.

Datums:

22 Augustus – 1 September 2024

Ingesluit

Retourvlugte van Johannesburg na Seattle, VSA

Pendeldienste

1 x nag verblyf in Seattle

7 nagte aan boord van die Norwegian Bliss

Besoeke aan Icy Straight Point, die Mendenhall Glacier, Dawes Glacier, Butchart Gardens, Craigaorroch Castle, Sitka, Juneau, Ward Cove en vele meer

Etes, drankies, wifi en aktiwiteite krediete

Toer Broers Gidse

Uitgesluit

Amerikaanse visum (ons help)

Reisversekering (ons help)

Etes, drankies en aktiwiteite word nie genoem nie.

Stuur ‘n e-pos na sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans