\

Blyderivier

Blyderivier-program

As jy lief is vir diere en die natuur is hierdie toer vir jou! Kom kuier saam met ons aan die voet van die Blyde Canyon met meer as 400 dierspesies en leer ook ‘n trop olifante ken! Jy word nie beter as dit nie!

Dag 1
05:00 Vertrek vanaf Pretoria
11:30 Piekniek aan die voet van die Blyderivier
13:30 Besoek die beste Mango-stalletjie
15:00 Arriveer by lodge en pak uit
19:00 Aandete

Dag 2
06:30 Koffie en beskuitjies
07:00 Boswandeling
08:15 Ontbyt
09:30 Besoek Moholoholo Rehab Centre
12:30 Middagete by Forrest Camp
19:00 Aandete

Dag 3
05:15 Vertrek na Herd, Kapama-reservaat
06:30 Olifantinteraksie
08:30 Vertrek terug na Pretoria
15:30 Aankoms in Pretoria

Wil jy saam met Toerbroers kom skitter in die Blyderiviercanyon en ook bedreigde spesies wat gerehabiliteer word van nader leer ken! Ons verskaf vervoer vanaf Pretoria, alle ontbyte en aandetes, 2 nagte verblyf, besoek aan verskillende spesies en ‘n sjampanje-ontbyt nadat jy ‘n groep gerehabiliteerde olifante leer ken het.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans