Desember MSC Vakansie na Pomene Mosambiek
Jou Desember MSC Vakansie na Pomene Mosambiek
– JY KAN AFBETAAL!
Kom kuier hierdie Desember Somervakansie op die MSC Musica Boot van Durban na Pomene (Mosambiek) en terug.
– DIS NIE ‘N TOER NIE, NET Ń LEKKER SEE VAKANSIE MET BAIE KOS, JOU EIE TYD EN JOU EIE DING –
4 nagte, 5 Dae
R8700 per persoon wat deel
Kinders 2 – 17 jaar slegs R2700 per persoon
Jy kan afbetaal Slegs R1500 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna maand tot maand of balans 80 dae voor vertrek.
Datums:
16-20 Desember 2024
Slegs 20 kajuite beskikbaar
Jy hoef nie ingeënt te wees nie
Wat is ingesluit in die fooi:
4 Nagte Akkommodasie in ‘n Ocean View kajuit (balkonkajuite en binnekajuite ook beskikbaar)
Alle Etes
Aanboord vermaak (sekere)
Versekering
Hawe Fooie
Diensfooie
Toerbroers Gids
Uitgesluit:
Drankies (kan pakkette vooraf koop)
Peuselhappies
Wifi
Aktiwiteite in Pomene (kan vooraf bespreek)
Vlugte en vervoer na Durban
Ekstras
Gaste wat die reis meemaak moet ‘n geldige paspoort byderhand hê en kinders onder 18 jaar moet oor ‘n ‘unabridged’ sertifikaat beskik.
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy