DIE 2026 VICTORIA VALLE

‼️NOU GENOEG TYD OM AF TE BETAAL‼️

 

🌿Hierdie is een van ons grootste toere! Kom saam met ons na een van die wêreld se grootste wonders – Victoria Valle!🌿

 

R11 999 per persoon wat deel vir hierdie ongelooflike 4 dae, 3 nagte ondervinding!

 

‼️R3000 deposito nou betaalbaar, die res slegs 8 weke voor vertrek, as jy nie nou die deposito het nie kyk asb na betaal opsies hieronder‼️

 

✅✅BETAAL OPSIES✅✅

 

🔴KONTANT OPSIE:

Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek.  Kontak Kontak sya@toerbroers.co.za

 

🔴AFTREK ORDER OPSIE:

Geen deposito net ń R800 admin fooi.

Begaal dan aantal  maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is ń geregistreerde NKB kredietverskaffer.

Kontak credit@toerbroers.co.za

 

🔴FINANSIERING OPSIE

Langer termyn afbetaal opsie met min rente.

Kontak credit@toerbroers.co.za

 

Datums:

6 – 9 Maart 2026

24 – 27 April 2026

22 – 25 Mei 2026

26 – 29 Junie 2026

17 – 20 Julie 2026

25 – 28 September 2026

30 Okt – 2 November 2026

 

Dit sluit in:

🌿Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe

🌿Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls

🌿3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village

🌿Toerbroers gidse

 

Uitgesluit

🌿Etes en drankies nie genoem

🌿Ekstra aktiwiteite (ons reël)

🟢Resiversekering (ons kan bystaan)

 

Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

34 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans