\

DIE 2025 VICTORIA VALLE

R14900 pps , 4 dae lank met 3 nagte

Afrika se 3 wonders van die wêreld teen 2023 se pryse vir ń BEPERKTE tyd beskikbaar vir 2025. NET VIR JOU!

Alleenlik as jy nou boek deur Toerbroers Finance. Sluitings datum is April 2024. JY KAN TOT EN MET 18 MAANDE AFBETAAL.

TOERBROERS FINANCE IS Ń GEREGISTREERDE NKB KREDIETVERSKAFFER. NCRCP17878. TERME EN VOORWAARDES GELD.

Kies een van die 3 Afrika Opsies:

  • SERENGETI GROOT TREK
  • ⁠GORILLAS
  • ⁠VICRTORIA VALLE

Toerbroers Finance het ń beperkte aantal pakkette aangeskaf om vir julle van die wêreld se top aanloklikhede, en so, Afrika se 3 GROOTSTE TOERE teen ń ongelooflike verlaagde tarief te offer.

Vir ń beperkte tyd, tot en met April 2024, kan jy nou inspring en deur ons finansierings departement tot en met 18 maande afbetaal, of sou die skoen jou beter pas dit binne 1,2 of 3 maande aflos. Ons aanbieding is so uiteengesit sodat dit elke een se droom kan tegemoet kom en dat almal die kans kry om die wonders van die wêreld te sien kan kry.

Kontak ons gerus en bespreek jou spasie vir 2025

Hierdie is een van ons grootste toere! Kom saam met ons na een van die wêreld se grootste wonders – Victoria Valle!

R14 900 per persoon wat deel vir hierdie ongelooflike 4 dae, 3 nagte ondervinding!

R2500 deposito nou betaalbaar, die res slegs 8 weke voor vertrek

Datums:

6-9 Maart 2025

8-11 Mei 2025

Dit sluit in:

Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe

Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls

3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village

3 Gratis Shuttle Dienste na die valle of ander toeristepunte

River Song Luukse Sonsak Bootrit (parkfooie uitgesluit)

Toerbroers gidse

Uitgesluit

Etes en drankies nie genoem

Ekstra aktiwiteite (ons reël)

Resiversekering (ons kan bystaan)

Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

18 Toere
28 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans