Disneyland Parys
JOU TOER MET IRENE-LOUISE VAN WYK
EN TOERBROERS
7 dae, 6 nagte
R59 950 per persoon wat deel
Pryspakkette vir kinders onder 12 jaar en
familliekamers is beskikbaar
Goeie nuus
Jy het ‘n jaar om af te betaal! Slegs R3000 deposito per persoon betaalbaar en die volle bedrag 8 weke voor vertrek. So jy kies ń opsie van maandeliks afbetaal of die balans 8 weke voor vertrek.
Besoek een van die mees romantiese en aktiwiteit-belaaide stede in die wêreld! En jy doen dit saam met Parys en Disneyland kenner, Irene-Louise! Sy was amper meer as ‘n dosyn keer daar en ken elke hoekie en draaitjie van hierdie ongelooflike stad en vermaaklikheidspark. Saam met Toerbroers se eie gidse gaan jy die avontuur van ‘n leeftyd hê!
Datum: 20 – 27 Maart 2025
Ingesluit:
Retoervlugte vanaf Johannesburg na Parys
Shuttle dienste
2 nagte met ontbyt by 4* Hotel Mama Shelter Parys
4 nagte met ontbyt by 4* Disney Dream Castle
Disneyland Park Toegangskaartjies (3 dae, 2 passes)
Verken die Parys se mees bekende besienswaardighede soos die Eiffel Toring, Moulin Rouge (ingang fooi is ekstra en nie ingesluit), Le Sacre Coeur, Marne La Vallee Village en vele meer
Irene-Louise en Toerbroers gidse
Uitgesluit
Middag- en aandetes
Reisversekering (ons staan by)
Visas (ons staan by)
Ekstra aktiwiteite en vervoer nie gespesifiseer
Stuur gerus ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om te bespreek!
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy