\

DUBAI

Jy kan kom kuier in 2024 en afbetaal

Toerbroers Dubai 2024

R22 900 per persoon wat deel

4 nagte, 5 dae

Wou jy nog altyd die wonder van Dubai beleef? Dit is die stad van oneindigende moontlikhede! Net R2000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

Datum:

12-17 September 2024

17-22 September 2024

Ingesluit:

Retoervlugte vanaf Johannesburg na Dubai met Emirates

Shuttles vanaf en na die lughawe

4 nagte verblyf met ontbyt by die 4* Pullman Deira City Hotel in ‘n superior kamer

Dessert 4×4 safari met kameelritte, tradisionele danse, etes en drankies

City Tax

Toerbroers Gidse

Uitgesluit

Visas (ons reel vooraf)

Aktiwiteite (bespreek vooraf deur ons wat waterparke, stadtoere en meer insluit)

Reisversekering

Stuur gerus ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om te bespreek!

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

18 Toere
28 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans