\

Indië

ToerBroers India 2024

6 dae, 5 nagte

R32 550 per persoon wat deel.

Besoek van die beste en gewildste plekke om te besoek in Indië! Dit sluit ook onder andere die bekende Taj mahal, die Rooi Fort in Agram, die hoofstad van Amber en Palace of Winds in. Daar is natuurlik ook baie markte, inkopies en koservarings! Geniet 2 nagte in Delhi, 2 nagte in Agra en 2 nagte in Jaipur.

Datum:

11-16 Oktober 2024

Deposito is R3000 per persoon, die res 8 weke voor vertrek

Ingesluit by toer is die volgende:

Retourvlugte op Ethiopian Airlines

Retour Lughawe vervoer in lugverkoelde bus

5 nagte verblyf in 4* hotelle

Ontbyt daagliks

3 middagetes

Daaglikse vervoer in lugversorgde bus

Engelssprekende plaaslike gids

Toer Broers Gidse

Alle toegangsfooie tot besienswaardighede en ervarings

Mineraalwater en wet wipes op bus

Wifi op bus

Alle staatsbelasting

Uitgesluit:

Reisversekering (ons kan help)

Visums (ons kan help)

Drankies

Sekere etes nie gespesifiseer nie

Ekstra aktiwiteite nie ingesluit nie

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans