\

Kruger Stap

Groter Kruger Stap vir Dames

Dames, hierdie een is spesiaal vir julle! Kom geniet die ongerepte natuur en sien dit te voet in die Groter Kruger. Etes, verblyf en stappe met gekwalifiseerde gidse is ingesluit.

 

Datums:

25-28 September 2023 (4 plekke)

 

Pakket sluit die volgende in (met vervoer):

🐘Retourvervoer vanaf Pretoria na die Groter Kruger

🐘3 nagte verblyf by die Tshukudu Boskamp

🐘Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water

🐘Naweek Park Fooi ingesluit

🐘Daagliks wildritte en oggend boswandelings

🐘Opgeleide gids en ‘veldwagter’

🐘Toerbroersgids

 

Pakket sluit die volgende in (sonder vervoer):

🐘3 nagte verblyf in die Tshukudu Boskamp

🐘Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water

🐘Naweek Park Fooi ingesluit

🐘Daagliks wildritte en oggend boswandelings

🐘Opgeleide gids en ‘veldwagter’

🐘Toerbroersgids

 

Nie ingesluit:

🐘Happies

🐘Drank (ekstra)

🐘Persoonlike items

🐘Rugsakke en stapstewels

🐘Voetnotas vir gidse

 

‘n R1000 per persoon nie-terugbetaalbare deposito om die bespreking te verseker. Die volle bedrag moet 8 weke voor vertrek betaal word.

Stuur ‘n e-pos na sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans