\

Marakele

Marakele Naweek Oorsig

Kom spandeer 2 nagte en 3 dae by ons in Suid-Afrika se tweede grootste nasionale park, Marakele. Net so 12km buite Thabazimbi is hierdie ‘n ongelooflike oase wat ook die Groot 5 bevat. Kom kuier, stap en doen wildritte saam met ons!

 

Ingesluit

🦁 2 nagte verblyf by Marakele EE Sentrum

🦁1 x wildrit

🦁1 x bosstap

🦁 Fliek-aande in die bos

🦁Uitkyk met 400 aasvoëls

🦁 Bykosse met aandete

🦁Toer broersgidse

 

Uitgesluit

🦁 Parkeergelde (R59 per volwassene per dag, R29 per kind per dag)

🦁Eet en drink

🦁Eie vervoer

 

Spring vinnig, hierdie een loop soos stroop!

 

Stuur gerus ‘n e-pos na sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans