\

MSC Kaapstad na Durban

Toer Broers Kaapstad na Durban

ALLES INSLUITEND Cruise 2024

4 dae, 3 nagte

R9999 pps met vlugte (na Kaapstad en van Durban na OR Tambo) en 1 x nag verblyf in Waterfront

R6750 pps sonder vlugte

Spesiale pryse vir kinders onder 17 jaar

Kom kuier hierdie April op die splinternuwe MSC Splendida Boot van Kaapstad na Durban.

DIS NIE ‘N TOER NIE, NET ‘N LEKKER SEE VAKANSIE MET BAIE KOS, JOU EIE TYD EN JOU EIE DING

Jy kan afbetaal Slegs R2000 pp deposito nou betaalbaar. Daarna maand tot maand of balanseer 80 dae voor vertrek.

Datums:

3-6 April 2024

Slegs 20 hutte beskikbaar

Wat is ingesluit by die fooi R6750: (sonder vlugte)

3 Nagte akkommodasie in ‘n binnekajuit (see-uitsig en balkonhutte ook beskikbaar)

Alle Etes

Vermaak aan boord

Versekering

Hawegelde

Diensfooie

Toer Broers Gidse

Wat is ingesluit by die fooi R9999: (met vlugte)

3 Nagte akkommodasie in ‘n binnekajuit (see-uitsig en balkonhutte ook beskikbaar)

Alle Etes

Vermaak aan boord

Versekering

Hawegelde

Diensfooie

Vlugte vanaf Johannesburg na Kaapstad, Durban na Johannesburg

Pendeldienste van lughawe na hawe, hawe na lughawe

Een nag verblyf by City Lodge, Waterfront

Toer Broers Gidse

Uitgesluit:

Drankies (kan vooraf pakkette koop)

Peuselhappies

Wifi

Vlugte en vervoer (indien nie, kies vlugopsie)

Ekstras

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans