’n Groter Kruger Stap Safari 2025

(opsies vir dames alleenlik ook en vir die hele gesin)

3 dae, 2 nagte alles ingesluit vir R5 950 per persoon. Self-ry opsies vir R4850 pp ook beskikbaar.

Datums:

7-9 Maart 2025 (dames)

4-6 April 2025 (mans, vrouens, kinders)

Pakket sluit die volgende in (met vervoer):

Retoer vervoer vanaf Pretoria na die Groter Kruger

2 nagte verblyf in die Groter Kruger

Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water

Naweek Parkfooi ingesluit

Wildritte en Oggend Bosstappe daagliks

Opgeleide gids en ‘ranger’

Toerbroers Gids

Pakket sluit die volgende in (sonder vervoer):

2 nagte verblyf in die Groter Kruger

Alle etes, koffie, tee, vrugtesap en water

Naweek Parkfooi ingesluit

Wildritte en Oggend Bosstappe daagliks

Opgeleide gids en ‘ranger’

Toerbroers Gids

Nie ingesluit:

Peuselhappies

Drankies (ekstra)

Persoonlike items

Rugsakke en stapskoene

Footjies vir gidse

‘n R1000 per persoon nie-terugbetaalbare deposito om die bespreking te verseker.

Kontak vir sya@toerbroers.co.za as jy wil saamgaan! #Toerbroers #toerbroerssafari #toerbroersafrikaans

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans