Namibia 2025
Namibie Toer 2025
5 dae, 4 nagte
R22 900 per persoon wat deel, kyk hoe sluit dit
soveel in!
Deposito R3000 per persoon om jou plek te bespreek
Datums:
12 – 16 Februarie
9 – 13 April
Ingesluit
Vlugte vanaf Johannesburg na Walvisbaai, Windhoek na Johannesburg
Shuttles
3 nagte verblyf met ontbyt by Swakopmund Luxury Suites
1 nag verblyf by Spitzkoppen Lodge met ontbyt en aandete
Dolfyn en Hawe Toer (3 ure)
Woestyntoer (3 ure)
Toerbroers en plaaslike gidse
Uitgesluit
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite
Versekering (ons staan by)
Stuur gerus ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Kontak Ons
Kontak ons gerus vir meer inligting
Facebook groep
Nog nie 'n lid nie?
As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy