New York Toer 2025

5 dae, 4 nagte

R31 999 per persoon wat deel!

Kom kuier saam met ons in die stad wat nooit slaap nie – die Groot Appel! Ons bly in die hart van Times Square en gaan die stad plat verken! Van 5th Avenue, Central Park, Empire State Building, Lady Liberty, China Town ens ens! Ons loer sommer ook in by van die bekendste restaurante en eetplekke soos Cake Boss en vele meer!

R3000 deposito, die res 8 weke voor vertrek

Datums:

3-8 Maart 2025

Ingesluit:

Retoervlugte vanaf Johannesburg na New York

Shuttle dienste

4 nagte verblyf in Manhattan Hotel Time Square

Afrikaanse Toergids

Uitgesluit:

Etes

Drankies

Visas vir Amerika (ons staan by)

Reisversekering (ons staan by)

Ekstra Aktiwiteite

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans