Toerbroers Oppi-trein Kruger Nasional Park
Kom saam in 2025
FORBES BESTE BESTEMMING
JY KAN AFBETAAL
‘n Aanbod wat jou nooit weer en nerens anders sal kry nie! Slegs R11 800 per persoon wat deel! Alles ingesluit.
3 dae, 2 nagte wat verblyf in Forbes se Top 10 bestemmings in die wereld insluit – Shalati Trein Hotel in Skukuza!
R1500 deposito verseker jou plek! Net ‘n beperkde aantal plekke beskikbaar.
Datums:
4-6 Julie 2025
Jou pakket sluit in:
3 dae, 2 nagte in die Kruger Wildtuin
1 nag by Shalati Trein Hotel met ontbyt en aandete, 2 wildsritte, sekere drankies
1 nag by Skukuza Lodge met ontbyt
Aandete by Kruger Station
Toerbroers gidse
Nie ingesluit:
Vervoer van en na die park
Parkingang – en natuurfooie
Middagetes
Drankies
Ander aktiwiteite nie genoem
Ons is opgewonde oor die een!
Kontak ons kantoor by sya@toerbroers.co.za vir meer ingligting! #toerbroers #oppitrein
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy