\

Panorama Toer

Panorama-toerprogram

Die Panoramaroete in die Laeveld is een van die land se mooistes! Kom besoek Graskop se hysbak en watervalle saam met ons en geniet die natuurskoon van die Blyderiviercanyon vanaf ‘n boot op die Blyderivier. Ons geniet spitbraai en plaaslike lekkernye terwyl ons toer.

 

Vrydag

07:00 Bus vertrek vanaf Pretoria
13:00 Glashuisbak en oerwoudstap Graskop
16:00 Inklok by hotel in Graskop
18:30 Aandete

 

Saterdag

07:00 Ontbyt
11:00 Mango Stalletjie Besoek
13:00 Inklok by Ya Mati
14:00 Middagete
15:30 – 17:00 Bootvaart op Blyderivier
18:30 Spitfire

 

Sondag,

07:00 Koffie en beskuitjies
08:00 Ontbyt
09:00 Vertrek na Pretoria
15:30 Arriveer in Pretoria

Kom besoek een van die mooiste dele van Suid-Afrika, die Panoramaroete. Besoek onder meer God’s Window, die glashysbak in Graskop, ‘n sonsondergangbootrit op die Blyderivier en vele meer.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans