Royal Morubisi, Boesmankunstoer
‘n Kort 1h45 vanaf Pretoria in Vaalwater
3 dae, 2 nagte – alles ingesluit
R5750 pp deel met vervoer
R5350 pp deel sonder vervoer
————- jy kan hierdie 5 ster-toer afbetaal —————
Deposito nou betaalbaar R1000 per persoon, die res 6 weke voor die toer.
Datums
11-13 Oktober 2025
Per persoon wat deel met vervoer: R5750
Per persoon wat deel sonder vervoer: R5350
Enkel persoon met vervoer: R6750
Enkel persoon sonder vervoer: R6350
Pakket sluit in:
2 nagte verblyf in 5* Royal Morubisi Founders Lodge, buite Vaalwater
Etes (2 x aandetes, 1 x brunch, 1 x ontbyt)
Wildrit 18 000 hektaar, Groot 5 met jagluiperds en wildehonde op terrein
Boesman loop
Toer Broers Gidse
Uitgesluit:
Drankies
Peuselhappies
Ekstra aktiwiteite (ekstra wildritte, bootritte, ens.)
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy