\

Uganda Gorillas

Uganda Gorillas met ToerBroers

5 dae, 4 nagte

R53 920 pp wat deel

R7000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

Baie van ons het dit steeds op ons lys van ‘moet-doen’-toere! Nou kan jy saam met Toerbroers die gorillas in Uganda sien en net bietjie meer leer oor hierdie ongelooflike land!!

Datum:

5-9 Julie 2024

Pakket sluit in:

Retourvlugte op Air Uganda van Johannesburg na Entebbe-lughawe

Pendeldiens van lughawe na hotel

Een nag verblyf by 2 Friends Beach Hotel in swembad-uitsig kamer met aandete, bed en ontbyt

Vlug vanaf Entebbe per ligte vliegtuig na Bwindi

Twee nagte verblyf by Haven Lodge op ‘n aandete, bed en ontbyt basis.

Een nag by Mihingo Lodge in ‘n tentkamer met ontbyt, middagete en aandete

1 x Gorilla-besoekpermit in die Bwindi Nasionale Park

Bootrit, boswandeling en wildrit by Lake Mburo

4 x 4 voertuig

Uganda Engelssprekende gidse

Toer broers gids

Uitgesluit:

Reisversekering (ons kan hiermee help)

Visa ($50 aanlyn beskikbaar)

Geelkoors Sertifikaat

Wenke vir gidse

Drankies en sekere middagetes

Ekstra aktiwiteite nie genoem nie

Ons is ongelooflik opgewonde oor hierdie toer! Kontak sya@toerbroers.co.za vir jou bespreking

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans