\

Thailand Desember

KERSSEIDEN EN NUWE JAAR IN THAILAND

Bespreek tussen 15 Januarie – 15 Februarie en kom in aanmerking vir hierdie lae prys!

🏝️Thailand Kersseisoen en Nuwejaar saam met ToerBroers🏝️

ONS HET TWEE BETALINGSOPSIES:

1) R3000pp deposito en balans 8 weke voor die vlug, Oktober’24

2) ** BESTE OPSIE ** Finansier jou pakket en betaal die eerste paaiement aan die einde van 24 Februarie en die laaste paaiement 25 Februarie, met ‘n eenmalige finansieringsaanvangsfooi van R1370 by goedkeuring van finansiering. Vaste rente van 25% oor 12 maande.

Datums:

13-22 Des’24
R22 650 per persoon wat deel

20-29 Des’24
R24 970 per persoon wat deel.

Ingesluit
🏝️Retoervlugte vanaf Johannesburg
🏝️Retourpendeltuie na en van die lughawe in Phuket
🏝️7 nagte verblyf met ontbyt by Devaana Plaza Patong Phuket
🏝️Toer Broersgidse

Uitgesluit
🏝️Reisversekering (ons help met TIC/Santam)
🏝️Etes en drankies nie genoem nie
🏝️ Ekstra aktiwiteite

Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

*TERME EN VOORWAARDES GELD GELD*

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans