Thailand Krabi, En Bangkok.
Thailand Krabi en Bangkok 2025
9 dae 8 nagte
R26 950.00 per persoon wat deel
R33 550.00 per enkelpersoon
Hierdie Oktober kombineer ons die ultra modern en besige strate van Bangkok met die rustige natuurskoon en eiland vibes van Krabi! Vlugte, shuttles, verblyf, ontbyt en gidse ingesluit!
📅 Datums:
10 – 20 Oktober 2025
✅Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Plaaslike vlugte tussen Bangkok en Krabi
Retoer shuttles van en na die lughawens
3 nagte verblyf met ontbyt in Bangkok
5 nagte verblyf met ontbyt in Krabi
Toerbroers Gidse
❌Uitgesluit:
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite
🩸Ons Toerbroers Finance afdeling (NCR gemagtig) kan ook finansiering toestaan op die pakket om jou plek nou te verseker🩸
💳 Deposito R3500 per persoon met volle bedrag 8 weke voor vertrek betaalbaar
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting en finansierings opsies
Lokale Toere
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy