Thailand

2025 Thailand Phuket

8 nagte, 9 dae

R22 700 per persoon wat deel.

Jy kan afbetaal! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek

As jy nie wil uitmis op die beperkte offer nie en jy het dalk nie nou al geld vir volgende jaar se vakansie nie…..GEEN PROBLEEM! Ons Finansierings huis, Toerbroers Finance, kan jou vakansie finansier met n 12 maande afbetaalplan, lees opsies onder

Kom op een van ons gewildste toere – Phuket, Thailand! Ons geniet die eilandlewe, die besienswaardighede, die besige strate, lekker kos en kuier!

Datums

14-23 Maart 2025

Ingesluit

Retoervlugte vanaf Johannesburg

Retoer shuttles van en na die lughawens

8 nagte verblyf met ontbyt in Phuket

Toerbroers Gidse

Uitgesluit

Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)

Etes en drankies nie genoem

Ekstra aktiwiteite

Verskeie Betaal Opsies Beskikbaar

Daar is finansierings opsies beskikbaar deur Toerbroers Finance.

Å„ Vakansielening betaalbaar oor 12 maande met rente wat tot jou kredietkaart wen. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en Å„ gemagtigde kredietverskaffer.

OF jy kan ons ‘kontant’ opsie kies waar ‘n deposito van R3500 nou betaalbaar is en die res 8 weke voor vertrek.

Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

#toerbroers #dekadevieringe #toerinafrikaans #reisinafrikaans #phuket #vakansie #afrikaans

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans