Toerbroers 2025 Griekeland

met Gerhard Steyn en Zelri Steyn

8 dae, 7 nagte

R49 800 per persoon

Hierdie is beslis nog ‘n bucketlist toer waar ons die mooiste gedeeltes van Griekeland besoek insluitend Athene, Mykonos en Santorini. Deposito nou betaalbaar is R3500 per persoon en die res 8 weke voor vertrek!

Datums:

8 – 17 Junie 2025

Ingesluit in die pakket:

Retoervlugte vanaf Johannesburg na Athene

2 nagte in Athene, 2 nagte in Mykonos, 3 nagte in Santorini met daaglikse ontbyt

Land vervoer in ‘n lugverkoelde bus

Halwe dag Athene toer wat ook die Acropolis en museum insluit

Ferry rit vanaf Piraues na Mykonos

Hydrofoil Kaartjies van Mykonos na Santorini en Santorini to Piraeus

Plaaslike Griekse gids

Gerhard en Zelri Steyn

Toerbroers Gids

Uitgesluit

Reisversekering (ons staan by)

Schengen Visas (ons staan by)

Middagetes, Aandetes en drankies

Ekstra aktwiteite

Kontak gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans