Toerbroers 2026 Gorilla 2 Lande Toer

Toerbroers 2026 Gorilla 2 Lande Toer
4 dae, 3 nagte
R44 725 per persoon wat deel
Jy kan ook afbetaal

Kom reis saam met ons na Uganda en Rwanda en beleef die wonder van die gorillas, die
wonderskoon natuur, die groot mere van Uganda en vele meer.

Deposito is R5000 per persoon en die volle bedrag moet 8 weke voor vertrek betaal word

Datums:
9-13 Junie 2026

Die toer sluit die volgende in:
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Shuttles van lughawe na hotel
1 x nag verbkyf by Park Inn in Kigali met ontbyt en aandete
Geniet middagete by ‘n plaaslike restaurant en besoek die Rwanda Genocide Memorial
2 nagte verblyf by Dorotias Bwindi Eco Tourism Resort met ontbyt, middag- en aandete
Besoek die Ellen DeGeneres Campus of the Dian Fossey Gorilla Fund
1 x Gorilla besoek permit in die Bwindi Nationale Park
4 x 4 voertuig
Uganda Engelssprekende gidse
Toerbroers gids

Uitgesluit:
Reisversekering (ons kan daarmee bystaan)
Visa ($100)
Fooitjies vir gidse
Drankies en sekere middagetes
Ekstra aktiwiteite nie genoem (golden monkeys ens)
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

39 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans