Toerbroers BASS Visvang Toer
ń Kort 2 ure van Pretoria in Vaalwater
3 dae, 2 nagte
R5500 pp wat deel
Jy kan hierdie 5 ster ervaring , insluitend groot
wildsrit afbetaal
- verblyf • etes • wildsritte • visvang • gidse •
‘n Heerlike visvang naweek vir die hele gesin, ‘n katspoeg weg van Pretoria. Nie net gaan jul lekker hengel nie, jou verblyf, kosse en aktiwiteite is ook ingesluit!
Deposito nou betaalbaar R850 per persoon, die res 6 weke voor die toer.
Datums
25-27 April 2025
Per persoon wat deel: R5500
Enkelpersoon: R6500
Kinders onder 12 jaar: R2999
Pakket sluit in:
2 nagte verblyf in 5* Royal Morubisi River Lodge, buite Vaalwater
Etes ( 2 x aandetes, 1 x brunch, 1 x ontbyt)
Wildsrit 18 000 hektar, Groot 5 met cheetah op gronde
Visvang
Toerbroers Gidse
Uitgesluit:
Vervoer
Drankies
Peuselhappies
Ekstra aktiwiteite (ekstra wildsritte, bootritte ens)
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting #toerbroers
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy