Toerbroers Kruger Wildtuin Naweek 2026
- Toerbroers Kruger Wildtuin Naweek 2026
3 dae, 2 nagte
R7690 per persoon wat deel met vervoer
of – R6790 per persoon met selfry opsie
Vervoer, verblyf, etes, gidse ingesluit
Ons gaan wildtuin toe! Nou is jou kans om die langpad saam ons aan te durf in ons #SuzukiJimny. Kom geniet ‘n naweek in die Kruger in die gerief van ons splinternuwe wiele!
R1000 deposito verseker jou plek! Res van die geld moet 8 weke voor vertrek betaal word
📅 Datums:
27 Feb – 1 Maart 2026
5 – 7 Junie 2026
16-18 Oktober 2026
✅Die toer sluit die volgende in:
Vervoer vanaf Pretoria (opsioneel en net 12 plekke per toer beskikbaar in die Suzuki Jimny’s)
2 nagte verblyf Skukuza Safari Lodge met ontbyt en aandete
Natuurfooie
Toerbroers Gidse
❌Uitgesluit:
Middagetes
Drankies
Ekstra aktiwiteite
💳 Deposito R1000 per persoon met Bespreking.
Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za
#toerbroersjimny #jimnytoerbroers #toerbroerssuzuki #suzukitoerbroers
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy