Toerbroers Mabalingwe Wildreservaat

Karavaan, Kamp, spit & skottelbraai akoesties

met Gerhard Steyn en gesin

– 3 dae, 2 nagte –

Staanplek, etes, groot kuiers alles ingesluit

R3400 per persoon as karavaan by ons huur

R2600 per persoon as eie karavaan bring

Wat is dan nou lekkerder as ‘n gesins kampnaweek in die Bosveld! Kom kuier saam met Toerbroers en Gerhard Steyn by Mabalingwe Game Reserve vir ‘n ongelooflike naweek avontuur! Ons voorsien selfs karavane as jy nie een het nie! Net 70 staanplekke beskikbaar

Datums:

11 – 13 Julie 2025

15 – 17 Augustus 2025

Deposito slegs R850 per persoon en die res 6 weke voor die naweek

Ingesluit

2 nagte staanplek

Karavaan (opsioneel teen ekstra koste)

Vryddagaand Bring en Braai (ons voorsien die bykosse)

Saterdagoggend skottelbraai saam met Gerhard Steyn

Saterdagaand spitbraai en akoesties om die vuur

Sondagoggend breakfast buns grab-and-go

Toerbroers gidse

Gerhard Steyn en gesin as gashere

Uitgesluit

Vervoer na Mabalingwe

Drankies (kontantkroeg beskikbaar, geen drank van buite toegelaat)

Restaurant en kiosk vir ekstra eetgoed

Ekstra aktiwiteite (wildsrit, predatoorpark)

Vir meer inligting, kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans