Toerbroers Nkomazi en Swazi Toer 2025

4 dae, 3 nagte

Dis alles ingesluit – luuks en bederf!

R8 390 per persoon wat deel

Kom geniet ons nuutste twee lande toer saam met ons! Die bos en die natuur van Nkomazi wat een van die mooiste natuurreservate in Suid-Afrika is en die ongerepte skoonheid van Swaziland!

Deposito van R850 verseker jou plek!

Datums:

6 – 9 Februarie 2025

Ingesluit in die toer:

Vervoer vanaf Pretoria na Nkomazi en Swaziland

Alle grensfooie en padpermitte

1 x nag verblyf by Game Reserve met aandete en ontbyt sowel as sekere drankies

Wildsrit

1 x nag verblyf by Happy Valley in Swaziland met ontbyt en aandete

1 x nag verblyf by Mantenga Lodge in Swaziland met ontbyt en aandete

Besoek aan Swaziland hoogtepunte insluitende die Glasfabriek, Kersfabriek en vele meer

Uitgesluit

Reisversekering (ons staan by)

Middagetes

Drankies

Ekstra aktiwiteite

Kontak gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans