Toerbroers Olifant Boma Naweek 2025

3 dae, 2 nagte

Bela- Bela, Toerbroers Kampus

  • vervoer•verblyf •etes •volle olifant dag•gidse•

R3950 per persoon wat deel

( R5250 per enkelpersoon)

Geniet ‘n naweek in luukse verblyf met groot kuiers rondom die spitbraai, warm ontbyte en boma middagetes. En dan spandeer jy nog die hele dag met ‘n ongelooflike olifant avontuur. Leer meer van boma werk, olifant tand-, poot- en liggaams kondisionering, terwyl jy saam met die olifante veldkennis opdoen, hulle voedselbehoeftes leer en slujit die dag met ‘n stofbad en swemsessie saam met hierdie grootpote.

Deposito van R1000 per persoon betaalbaar, balans voor vertrek.

Datum:

25 – 27 April 2025

Ingesluit by die toer:

2 nagte verblyf by Toerbroers Kampus (Voorheen die ou Sun International Carousel Hotel)

Eerste aand word bykosse en braaivure verskaf, saam jou bring en braai.

2 x Ontbyte

1 x middagete

1 x spitbraai

Olifant opleiding, opvoedkundige program en aktiwiteite

Vervoer na olifante vanaf kampus en terug

Nie Ingesluit:

Drankies

Peuselhappies

Items van ‘n persoonlike aard

Kontak sya@toerbroers.co.za vir jou bespreking

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans