\

Toerbroers Oppi-Vliegtuig Naweek

2024 TOERBROER EKSKLUSIEWE OFFER

3 dae, 2 nagte – HOEDSPRUIT

————. JY KAN AFBETAAL —————

R4200 per persoon (eie vervoer) of R5750 per persoon (ons verskaf vervoer)

Hierdie is ons splinternuwe toer waaroor ons ongelooflik opgewonde is! Baie van julle wou al in die vliegtuig hotel slaap en nou kan julle!

Net plek vir 18 gaste per datum

R850 deposito nou betaalbaar, die res 6 weke voor vertrek!

Datums:

4-6 Okt 2024

8-10 Nov 2024

Ingesluit:

1 x nag op Aerotel met aandete en ontbyt

1 x nag Ya Mati met spitbraai en ontbyt

1 x wildsrit met cheetah observasie

Besoek aan Mangostalletjie met kaas en wyn

Toerbroers gidse

Uitgesluit:

Opsies vir vervoer van Pretoria of self-ry

Middagetes

Drankies

Peuselhappies

Ekstra aktiwiteite

Stuur gerus vir sya@toerbroers.co.za vir meer inligting.

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

18 Toere
28 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans