Toerbroers Orania Toer 2025
4 dae, 3 nagte
R7600 per persoon wat deel met vervoer
of
R4975 as karavaan huur
Kom ons vat die pad na die Noord-Kaap en gaan loer in by een van die interessantste dorpe in Suid-Afrika, Orania!
Opsie 1
Slegs R7600 per persoon wat vervoer, verblyf, etes, aktiwiteite, gidse en alles wat lekker is insluit!
Opsie 2
Slegs R4975 as jy ‘n karavaan by Toerbroers huur. Sluit verblyf, etes, aktiwiteite en kosse in
Net R1000 deposito nou betaalbaar!
Datums:
19 – 23 Februarie 2025
2 – 6 April 2025
Ingesluit in die toer:
Vervoer met luukste bus vanaf Pretoria (ons kan langs die pad ook optel)
3 nagte verblyf by ‘Aan die Oewer’ met ontbyt
1 x middagete
3 x aandetes (spitbraai, bosbraai en pizza aand)
Vlotvaart op die Oranjerivier
Besoek die plaaslike konsentrasiekamp
Dorptoer van Orania
Toerbroers Gidse
Uitgesluit
Reisversekering
Sekere middagetes
Drankies en peuselhappies
Ekstra aktiwiteite (ons reel)
Vir meer inligting, kontak sya@toerbroers.co.za
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy