Toerbroers Spaanse Italiaanse Meditereense Cruise met Irene Louise 2025

 

8 dae, 7 nagte

Vlugte, vervoer, cruise met etes ingesluit
R47 990 per persoon wat deel in ‘n binnekajuit!

 

Datums:

14 – 23 September 2025

 

Kom kuier saam met ons en Irene-Louise in van die mooiste Meditereense stede soos Venesie, Sicily, Rome, Florence, Pisa, Nice, Provence en Barcelona. Slegs R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

 

Ingesluit

– Retoervlugkaartjies

– Vervoer van lughawe na hawe en terug

– 7 nagte aan boord die Voyager of the Seas met alle etes ingesluit

– Irene Louise van Wyk as gasvrou

– Toerbroers Gids

 

Uitgesluit

– Visas (ons staan by)

– Reisversekering (ons staan by)

– Ekstra aktiwiteite

– Drankies

 

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans