\

Toerbroers Turkye en Griekeland Toer 2025

ONGELOOFLIKE OFFER – kyk wat kry jy alles!!

9 dae, 8 nagte

R38 950 per persoon wat deel!

Jy kan afbetaal! Net R2500 deposito nou betaalbaar en die res 8 weke voor vertrek

Kom verken saam met ons twee broers die ongelooflike Turkse stad, Istanbul!l en natuurlik die grotgedeeltes van Cappadocia! Ons vat die pad nw Pamukkale, Efese, Izmir, Bursa en die bekende Griekse eiland, Chios.

Datums:

1-11 Mei 2025 (nuwe datum)

Ingesluit:

Retoervlugte vanaf Johannesburg na Turkye

Shuttle dienste

4 nagte verblyf in Istanbul, 2 nagte in Cappadocia, 2 nagte in Izmir met meeste etes

Vervoer insluitende binnelandse vlugte

Hoogtepunte sluit in:

Hagai Sophia Moskee

Underground Basillica

Covered Bazaar met 3000 stalletjies

Halwe dag cruise op die Bosphorus (sunset)

Besoek die Gorem Open Air Museum, Drie Susters, Pasabag-Zelve vallei, Avanos Pottery, Kaymakli Ondergrondse stad, Ortahisar, Love Valley en Sinasos Village.

Pamukkale poele

Toer van Chios eiland

Afrikaanse en Turkste Toergidse

Uitgesluit:

Sekere etes

Drankies

Fooitjies vir gidse

Visas vir Turkye en Griekeland (ons staan by)

Reisversekering (ons staan by)

Ekstra Aktiwiteite

Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. Jy wil die een nie mis nie. #turkye #istanbul #cappadocia

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

18 Toere
28 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans