VIC VALLE Gholf en Visvang Toer
Met Jo Black en Ricus Nel
R 18 999 per persoon wat deel vir hierdie
ongelooflike 4 dae, 3 nagte ondervinding!
Jy wil die een nie mis nie! Gholf en visvang aan die voet van een van die wonders van die wêreld met hierdie twee legendes!
R3500 deposito nou betaalbaar
Datums:
20-23 Junie 2025
Dit sluit in:
Direkte retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe
Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls
3 nagte bed en ontbyt by Elephant Hills Hotel and Resort
18 putjie gholf
Halwe dag tiervisvang op die Zambesi Rivier
Jo Black en Ricus Nel
Toerbroers gidse
Uitgesluit
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite (ons reël goedkoper vir julle)
Resiversekering (ons kan bystaan)
Stuur ‘n epos aan reis@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy