Vietnam 2025 saam met Toerbroers
11 dae, 10 nagte
R38 990 per persoon wat deel.
Jy kan afbetaal! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek
Die Ooste het in ons hart gekruip en hierdie jaar sprei ons ook ons vlerke na Vietnam vir ‘n ongelooflike 10-nagte toer wat kultuur, kosse en ook die strand insluit.
Datums
4-15 November 2025
Ingesluit
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Alle landvervoer en plaaslike vlugte
10 nagte verblyf met alle etes ingesluit
Hanoi City Tour, Ha Long Bay Cruise (oornag), Da Nang, Cam Thang Coconut Jungle met kookklasse, Hoi An, Golden Bridge en vele meer
Toerbroers Gidse
Plaaslike gidse
E-visa vir Vietnam
Uitgesluit
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Ekstra aktiwiteite
Bespreek jou plek, kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting #toerbroers #vietnam
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy