Voëlkyktoer
‘n Kort 1h45 rit vanaf Pretoria na Vaalwater
3 dae, 2 nagte – alles ingesluit
R5350 pp wat deel
———jy kan hierdie 5-ster-trekking-toer afbetaal ————
Deposito nou betaalbaar R1000 per persoon, die res 6 weke voor die toer.
Daar is tans 352 spesies op hierdie pragtige Groot 5 reservaat se voëllys en die Groot Swart Ooievaar (slegs 62 broeipare in SA), Sekretaris Voël- en Watervangers is saam op die spyskaart vir die naweek.
Datum:
11-13 Oktober 2024
Per persoon wat deel: R5350
Enkel persoon R6350
Pakket sluit in:
🦁 2 nagte verblyf in 5* kwaliteit Royal Morubisi Founders Lodge, buite Vaalwater
🦁 Etes (2 x aandetes, 1 x brunch, 1 x ontbyt)
🦁 Voëlkyjer Wildsrit 18 000 hektaar, Groot 5 met jagluiperds en wildehonde op lande
🦁 Toerbroersgidse
Uitgesluit:
🦁 Drankies
🦁 Snacks
🦁 Ekstra aktiwiteite (ekstra wildritte, bootritte ens.)
Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting
Kontak ons gerus vir meer inligting
Nog nie 'n lid nie?

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy