\

Zanzibar

ToerBroers 2024 Zanzibar

 

Ons beste Zanzibar-toere nog! Direkte vlugte vanaf Johannesburg en verblyf in 5* gemak by een van die eiland se mooiste oorde. Alle etes, meeste drankies en oordaktiwiteite is ingesluit. Ons Toerbroersgids is ook aan diens om met alles te help, ekstra aktiwiteite te bespreek en te verseker dat jy net jou droomvakansie kan geniet!

5 dae, 4 nagte: R16 900 per persoon wat deel

8 dae, 7 nagte: R19 900 per persoon wat deel

‘n Deposito van R3000 per persoon bevestig jou plek!

Die datums val in Feb 2024 tot Mei 2024. (Ander datums sal later beskikbaar gestel word)

Ingesluit:

Direkte vlugte

Pendeltuie

4 of 7 nagte by 5* SBH Kilindini Resort, Zanzibar op ‘n ‘alles-insluitende’ basis

Oordaktiwiteite

Toer Broers Gids

Uitgesluit:

Reisversekering

Ekstra aktiwiteite

Vakansiefooi ($5 per dag)

Vir meer inligting kontak sya@toerbroers.co.za

Toer informasie

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

17 Toere
20 toere
Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting

Facebook groep

Nog nie 'n lid nie?

As jy deel wil word van ons meer as 10 000 gaste wat reeds saam met ons op toer was, sluit aan by die Toerbroers Facebook-groep.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

afAfrikaans