2025 Zanzibar met Gerhard Steyn & optredes

R15 900 pp wat deel vir 5 dae, 4 nagte.

R19 900 pp wat deel vir 8 dae, 7 nagte

Julle word vriendelik ontvang deur : Toerbroerse se Andries, Sya en Wiaan saam met die hele Steyn familie. Die oord huisves ook sy eie kolonie apies geken alleenlik aan Zanzibar. Die span sal na julle oord en buite-oord aktiwiteite omsien om die beste ervaring moontlik aan julle beskikbaar te stel. Families kom ons kuier saam!

Dates

20-24 Mei 2025

20-27 Mei 2025

24-31 Mei 2025

27-31 Mei 2025

Verskeie Betaal Opsies Beskikbaar

Daar is finansierings opsies beskikbaar deur Toerbroers Finance.

ń Vakansielening betaalbaar oor 12 maande met rente wat tot jou kredietkaart wen is beskikbaar. As jy nie nou die geld het nie en bang is jy verloor uit op opsie omdat hy gaan vinnig uitverkoop, finansier dit eerder en betaal sonder “penalties” die finansiering vinniger af, so verseker jy jou plek. Toerbroers Finance is by die NKB geregistreer en ń gemagtigde kredietverskaffer.

OF jy kan ons ‘kontant’ opsie kies waar ‘n deposito van R3000 pp nou betaalbaar is en die balans 8 weke voor vertrek.

Included

Direct flights

Shuttles

4 of 7 nagte by 4* Reef & Beach Resort, Zanzibar op ‘n ‘all inclusive’ basis.

Resort aktiwiteite

Toerbroers span

Gerhard Steyn Optrede

Excluded:

Travel insurance

Extra activities

Resortfooi ($5 per dag per persoon)

For more information contact sya@toerbroers.co.za

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish