Thailand Songkran Waterfest Festival
2026 Thailand Songkran Waterfest Festival
April 2026 WATERFEST Thailand Phuket
7 nagte, 8 dae
R24 900 per persoon wat deel.
Thailand Waterfees Toer
Jy kan afbetaal! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek
Ons besoek weer volgende jaar Thailand tydens die gewilde waterfees of Songkran! Ons geniet ook die eilandlewe, die besienswaardighede, die besige strate, lekker kos en kuier!
Date:
9 – 18 April 2026
Included
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Retoer shuttles van en na die lughawens
7 nagte verblyf met ontbyt in Phuket
Toerbroers Gidse
Excluded:
Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
Etes en drankies nie genoem
Extra activities
BETAAL OPSIES
KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek. Kontak Kontak sya@toerbroers.co.za
AFTREK ORDER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi.
Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Book your place, contact sya@toerbroers.co.za for more information.
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy