ALL INCLUSIVE MAURITIUS 2025
4 nagte, 5 dae all-inclusive R23 500 pp
Jy kan afbetaal!
Slegs R3000 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.
’ n Strandvakansie vir die hele gesin Die ONGELOOFLIKE offer sluit so baie in dat jy letterlik die fooi betaal en sommer jou kredietkaart by die huis kan los
4 nagte van pure pret
Vir slegs per persoon wat deel en dit sluit ALLES in!
Jy het tot 7 restaurante om van te kies!saam jou alewige buffets oggend, middag en aand!
Spesiale aanbod vir kinders onder 12 jaar van R15 550 per kind
Date:
14-18 Oktober 2025
13-18 Desember 2025
Package includes:
Alle etes – 7 restaurante om van te kies
Alle drankies (plaaslik en internasionale drankies)
Retoervlugte vanaf Johannesburg
Vervoer vanaf die lughawe na die hotel en terug
4 nagte verblyf in die 4* Ravenala Resort en Hotel
Minibar
Piekniekmandjies
Sekere watersport
Aandvermaak
Kinderprogram
Toerbroers gidse
Excluded:
Ekstra aktiwiteite (ons staan by om te reel)
Travel insurance
Bespreek nou jou plek. Kontak sya@toerbroers.co.za vir meer inligting. #toerbroers #mauritius #toer #eiland #vakansie
#toerbroers #mauritius #vakansie
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy