DIE 2026 VICTORIA VALLE
‼️NOU GENOEG TYD OM AF TE BETAAL‼️
🌿Hierdie is een van ons grootste toere! Kom saam met ons na een van die wêreld se grootste wonders – Victoria Valle!🌿
R11 999 per persoon wat deel vir hierdie ongelooflike 4 dae, 3 nagte ondervinding!
‼️R3000 deposito nou betaalbaar, die res slegs 8 weke voor vertrek, as jy nie nou die deposito het nie kyk asb na betaal opsies hieronder‼️
✅✅BETAAL OPSIES✅✅
🔴KONTANT OPSIE:
Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek. Kontak Kontak sya@toerbroers.co.za
🔴AFTREK ORDER OPSIE:
Geen deposito net ń R800 admin fooi.
Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is ń geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
🔴FINANSIERING OPSIE
Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Dates
6 – 9 Maart 2026
24 – 27 April 2026
22 – 25 Mei 2026
26 – 29 Junie 2026
17 – 20 Julie 2026
25 – 28 September 2026
30 Okt – 2 November 2026
Dit sluit in:
🌿Retoervlugte vanaf OR Tambo Lughawe tot Victoria Valle, Zimbabwe
🌿Shuttle dienste van en na die lughawe in Victoria Falls
🌿3 nagte bed en ontbyt by Shearwater Explorers Village
🌿Toerbroers gidse
Excluded:
🌿Etes en drankies nie genoem
🌿Ekstra aktiwiteite (ons reël)
🟢Resiversekering (ons kan bystaan)
Stuur ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om jou plek te bespreek!
Lokale Toere
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy