DUBAI

Dubai offer iets vir almal! Of jy nou wil zipline van die hoogste gebou, Ferrari World besoek of net shop, jy kan!!

Kom volgende jaar saam!

………. DIE BESTE VAN DUBAI. ………

Jy kan kom kuier in 2025 en afbetaal

Toerbroers Dubai 2025

R23 790 per persoon wat deel

4 nagte, 5 dae

Wou jy nog altyd die wonder van Dubai beleef? Dit is die stad van oneindigende moontlikhede! Net R2500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek.

Date:

16-21 Junie 2025

Included

Retoervlugte vanaf Johannesburg na Dubai met Emirates

Shuttles vanaf en na die lughawe

4 nagte verblyf met ontbyt by die 4* Novotel Deira City Hotel in ‘n superior kamer

Dessert 4×4 safari met kameelritte, tradisionele danse, etes en drankies

Toerbroers Gidse

Excluded:

Visas (ons reel vooraf)

Aktiwiteite (bespreek vooraf deur ons wat waterparke, stadtoere en meer insluit)

Travel insurance

City Tax ($8 per dag)

Etes en drankies nie genoem

Stuur gerus ‘n epos aan sya@toerbroers.co.za om te bespreek! #toerbroers #dubai

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

13 Toere
30 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish