Kers Renosterdag

Dag uitstappie
Kostes R950 per persoon

Kom sluit die jaar af op ‘n hoë noot saam met familie, vriende of jou werk se jaareindfunksie. Laat ons toe om jou, jou kinders en vriende meer te leer van renosters en die bewaring van hierdie diere. Ons vertel julle ook meer oor die Toerbroers Kampus en hoe jy ń geakrediteerde kwalifikasie kan bekom via Toerbroers om by sulke sentrums te werk.
Dit is nie ‘n toer nie, maar ‘n natuurbewaringsprojek en opvoedkunidge program saam Toerbroers en ons venoot projekte.
Vir die renosters se veiligheid word die bestemming nie genoem nie. Dis iń ‘n radius van ń uur en half vanaf Pretoria en ons self verskaf die vervoer, geen self-ry opsies nie

📅 Datums:
13 Desember 2025
of
14 Desember 2025

✅R950 sluit die volgende in:
Vervoer vanaf Toerbroers Kampus en terug net buite Pretoria (Die ou Carousel Casino)
Dag saam renosterkalwe, koeie en rehab renosters wat reeds stropings oorleef het en op voeding staan.
natuurbewaringsfooi
Jy kan op die gronde met jou eie piekniek geniet tussen al die renosters en lekker saam ons kuier.
Plaasdam swem vir kinders en volwassenes
Gidse wat jou en jou familie veilig bewaar en meer inlig oor renosters.

ń R550 ,nie terug betaalbare deposito , verseker jou bespreking,
Daar is slegs spesiale tariewe vir kinders onder 4 jaar, vir almal anders is dit ‘n normale fooi.
Kontak sya@toerbroers.co.za vir jou bespreking.
PS: omdat die ‘n bewaringsprojek is, is jou deposito nie terugbetaalbaar indien jy kanseleer nie. Dit word geallokeer om die diere te voer en beskerm!

 

Tour information

Max Guests

Minimum Age

Tour Location

Languages

31 toere
Contact Us

Feel free to contact us for more information

Facebook group

Not a member yet?

If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.

© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy

en_GBEnglish