Moedersdag Renosters
Toerbroers Moedersdag Renosterdag 2026
Ons maak dit so vroeg beskikbaar omdat dit gewild is en om vir almal ń kans tegee om dit te kan bespreek en af te betaal. So spring en maak jou plek vas. Bederf vir Ma met ‘n heerlike dag in die veld.
Dis ‘n OPVOEDKUNDIGE, asemwegslaan en ‘n eens in ‘N LEEFTYD ERVARING!
Dates
10 Mei 2026
R950 sluit die volgende in:
Vervoer vanaf Toerbroers Kampus en terug net buite Pretoria (Castle Walk Kampus)
Dag saam renosterkalwe, koeie en rehab renosters wat reeds stropings oorleef het en op voeding staan.
Natuurbewaringsfooi
Jy kan op die gronde met jou eie piekniek geniet tussen al die renosters en lekker saam ons kuier.
Plaasdam swem vir kinders en volwassenes
Gidse wat jou en jou familie veilig bewaar en meer inlig oor renosters gee
Å„ R550, nie terug betaalbare deposito, verseker jou bespreking.
$$Daar is slegs spesiale tariewe vir kinders onder 4 jaar, vir almal anders is dit ‘n normale fooi.$$
Kontak sya@toerbroers.co.za vir jou bespreking.
PS: Omdat die ‘n bewaringsprojek is, is jou deposito nie terugbetaalbaar indien jy kanseleer nie. Dit word geallokeer om die diere te voer en beskerm!
Feel free to contact us for more information
Not a member yet?
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy