Thailand Songkran Waterfest Festival
2027 Thailand Songkran Waterfest Festival
April 2027 WATERFEST Thailand Phuket
7 nagte, 8 dae
*** R23 500 per persoon wat deel ***
$$$ Jy kan afbetaal! Slegs R3500 deposito nou betaalbaar, die res 8 weke voor vertrek $$$
Ons besoek weer volgende jaar Thailand tydens die gewilde waterfees of Songkran! Ons geniet ook die eilandlewe, die besienswaardighede, die besige strate, lekker kos en kuier!
Dates
9-17 April 2027
Included
- Retoervlugte vanaf Johannesburg
- Retoer shuttles van en na die lughawens
- 7 nagte verblyf met ontbyt by Patong Resort Hotel
- Toerbroers Gidse
Excluded:
- Reisversekering (ons staan by met TIC/Santam)
- Etes en drankies nie genoem
- Extra activities
BETAAL OPSIES:
- KONTANT OPSIE: Slegs R3000 per persoon deposito nou betaalbaar. Daarna kwartaaliks en balans afbetaal 8 weke voor vertrek.
Kontak sya@toerbroers.co.za
- AFTREK ORDER OPSIE: Geen deposito net Å„ R800 admin fooi. Begaal dan aantal maande aftrek order, sonder ENIGE RENTE. Toerbroers Finance is Å„ geregistreerde NKB kredietverskaffer.
Kontak credit@toerbroers.co.za
- FINANSIERING OPSIE: Langer termyn afbetaal opsie met min rente.
Kontak credit@toerbroers.co.za
Book your place, contact sya@toerbroers.co.za for more information.
Kyk na ons:
Lokale Toere
Contact Us
Feel free to contact us for more information
Facebook group
Not a member yet?
If you want to become part of our more than 10,000 guests who have already been on tour with us, join the Toerbroers Facebook group.
© Copyright 2023 Designed by Synthx Media | Terms & Conditions | Privacy Policy